Die Kalahari avontuur

twee jagters het besluit
om in die groot jagveld te gaan
maar om daarin te kom
moes sy betyd opstaan

sy sukkel deur moeilik dorsland
en moes deur waterpanne kruip
waar in die hete somer
tsetsevlieg koors rondspuit

skielik loop daar ’n ribok
sy raak door geesdrif bekoor
sy voorberei ammunisie
en volg die varse spoor

na etlike kilometer
in die landskap ingelyf
merk sy bly die kudde
en hou gou stil en styf 

sy skouer haastig die wapen
en rig baie trefpresies
maar oor die nabye safaripad
vlieg een jeep onder sandig vlies

die drywer skreeu “Grüss Gott !”
en swaai die arm in die lug
die jagters word kwaai
want die wildebesie syn ontvlug

dus langs die kant van die roete
sy plaats een bord : “Attensie !”
“Wie nog op safari kom
die moe nie toeter blaas nie !”

 

Advertenties

Geef een reactie

Vul je gegevens in of klik op een icoon om in te loggen.

WordPress.com logo

Je reageert onder je WordPress.com account. Log uit / Bijwerken )

Twitter-afbeelding

Je reageert onder je Twitter account. Log uit / Bijwerken )

Facebook foto

Je reageert onder je Facebook account. Log uit / Bijwerken )

Google+ photo

Je reageert onder je Google+ account. Log uit / Bijwerken )

Verbinden met %s